“Believe in the Power of Believing in Children”
Wanneer die lewe jou kind druk, kom dit op baie maniere in hulle gedrag tot uiting. By sommige kinders veroorsaak dit dat hulle skielik nie wil deurslaap in die nag nie, of dat hulle nie in hulle eie kamers wil slaap nie, maar tussen ma en pa wil inkruip. Ander kinders raak bang en huilerig as hulle nie vir ma of pa fisies sien nie.
COVID 19…. jou kind…. en terapie
Die COVID-
In die prakyk besef ons dat ouers nou baie ondersteuning benodig om hulle kinders sinvol te kan bystaan. Ons bied daarom ondersteuning aan ouers in die vorm van ouerleiding gesprekke op elektroniese platvorms soos Zoom. Of deur telefoniese gesprekke.
As jy ‘n Zoom of telefoon sessie met ons wil reël, kliek jy net hieronder… en stuur vir ons ‘n e-
Kliek hieronder om
‘n sessie te reël