“Believe in the Power of Believing in Children”
Dr. Dinelle Faul is ‘n kindersielkundige met haar praktyk in Drie Riviere, Vereenigng in die Vaaldriehoek. Sy spesialiseer in speelterapie met kinders en in persoonlike begeleiding na beter funksionering en ‘n beter toekoms..